Testimonials

Testimonial 1 Testimonial 2

 

 

 

 

 

 

 

Baie dankie vir jou proffesionele en kundige manier waarop jy my twee seuns en my gehelp het. Ek is beindruk met die teiken georienteerde manier waarop jy ons oefeninge ontwerp het om by ons behoeftes aan te pas. Soos jy self weet speel Thys nou al 3 jaar vir die Cheetahs rugby, en Marcel sal hierdie jaar vir Waterkloof rugby speel. Die aandag wat jy gee aan die correcte uitvoering van die oefeninge maak die wereld se verskil, en ek kry vandag nog die voordeel daarvan.

Sarel Smit

 

Noel Leitch

I’ve trained with private trainers for 20 years, I know a professional when I see one and cannot recommend Zaan highly enough. He’s a superb motivator; easy going but disciplined knows his subject and has the judgement to vary the pace as needed. I commend him for the wonders he has worked with me in a short period.
Noel Leitch